Hou op Rook in 7 Dae

Dis maklik om op te hou rook met Fibre Shake Kapsules. Terwyl baie ander mense sukkel om op te hou, is 98% van ons kliente suksesvol. Haastig? Kliek Hier om te bestel, of lees verder…

Maar Hoekom is dit so ‘n Gesukkel??

Ironies genoeg stem meeste rokers saam dat hulle tabak moet los, en sou graag wou

Hulle besef dit is nadelig vir hul gesondheid, en die van hul geliefdes

Hulle besef dit kos geld wat beter spandeer kan word

Hulle besef dat wetgewing dit al hoe moeiliker maak om ‘n sigaret te geniet…

Maar hulle weet ook dat as hulle sou prober ophou, daar ‘n goeie kans is dat hulle eenvoudig binne drie weke weer sal begin rook

Hulle weet dat die blote lus vir ‘n sigaret jou teen die mure kan uitdryf…

En die meeste van hulle het al prober om op te hou rook – en weer begin – op een of ander tydstip…

Klink dit bekend?

DIS NIE JOU SKULD NIE…

Hulle se wel op sigaretdosies dat dit sleg is vir jou gesondheid. Wow….

MAAR hulle se nie hoe erg verslawend dit is nie

Hulle se nie dat jou hele liggaam in opstand gaan kom as jy prober ophou nie

Hulle se nie dat jy waarskynlik (98%) gaan faal, en weer begin rook nie

Hulle se nie hoe dit jou lewe gaan kompliseer nie

Hulle se ook nie dat, selfs al kry jy dit reg om op te hou rook, jy tien teen een meer sal begin eet en gewig optel nie…

Hulle laat dit net lekker klink.

Maar is dit Enigsins Moontlik om op te hou rook?

ABSOLUUT !!!

En nie net is dit moontlik nie, maar dis eintlik relatief maklik…

Ons Stel Bekend…

hou op rook,stop smoking,fibre shake kapsulesDie Fibre Shake Kapsules Pakket (ja – dit bevat meer as net die kapsules)

Wanneer mens doodeenvoudig ophou rook, kom jou liggaam in opstand teen die fisiese effek van die onttrekking weens ‘n chemise wanbalans wat ontstaan.

Die Fibre Shake Kapsules packet gee eenvoudig jou liggaam wat dit benodig – sonder om dit te gee wt dit wil he (nikotien). In die proses verminder die rooklus, die buierigheid, die irritasies…

Instede daarvan om deur ‘n moeilike tyd te gaan, is JY in beheer – nie jou rooklus nie

Dis nie nodig om jouself oor te gee aan lekkergoed of oor-eet nie

En – net vining – meeste mense is or die ergste binne drie dae – alhoewel die kursus vir twee weke is, en ons aanbeveel dat jy dit voltooi om te keer dat die rooklus later terugkeer

Ai tog – nog ‘n ophou rook produk wat die wereld belowe….

SO WAT KAN FIBRE SHAKE KAPSULES VIR JOU DOEN?

1. Dit WERK. Die produk het himself bewys sedert 1999 met ‘n sukses syfer van 98%. KLIEK HIER om meer oor ons tevrede kliente te lees

2. Dis gerieflik. Oorspronklik was dit ‘n mengeldrankie – vandaar die naam “Fibre Shake” – maar nou kan jy vining neem terwyl jy op spoed is

3. Daar is geen rede om te worstel met stress, of jouself aan eetgoed oor te gee nie – so dis onwaarskynlik dat jy enigsins gewig sal optel wanneer jou ophou rook (party van ons kliente het eintlik ervaar dat hulle gewig VERLOOR…)

4. Dis nie nodig om ‘n ysterwil te he nie – Fibre Shake Kapsules voorsien wat jou liggaam benodig om aan te gaan, en verwyder enige fisiese en psigiese druk wat jy gewoonlik sou ervaar

5. Dit spaar baie meer geld as wat dit kos. Het jy al ooit bereken hoeveel jou rookgewoonte per jaar kos, of hoeveel dit jou kos omdat jy nie kan ophou nie?

WAT MAAK DIT ‘N GOEIE KEUSE?

1. Dit is totaal natuurlik en heeltemal veilig – selfs vir diabete en swanger vroue

2.Dis ‘n beproefde produk met ‘n goeie sukses-syfer

3. Dit bevat geen nikotien nie – anders as party ander “hou op rook” produkte

4. Dit word by jou afgelewer binne drie werksdae…

IS JY GEREED?

Jy KAN VRY WEES

NEEM BEHEER – NOU DADELIK

VIR MINDER AS WAT SIGARETTE JOU HUIDIGLIK KOS

Dis waar – die gemiddelde roker rook so om en by 20 per dag. Doen jou somme…

‘n Volle TWEE WEKE voorraad van Fibre Shake Kapsules (en ‘n paar ander nodige items)…

VIR SLEGS…

R 350,00

(insluitende aflewering per koerier of Speed Services in Suid Afrika. Internasionale kliente kontak ons asb vir tariewe)

KLIEK NOU HIER OM NOU TE BESTEL

Op JOU Sukses

Karien Venter

ns. Al wat jy nodig het is 5% wilskrag. Die res is in die pakket

Author: Karien Venter